Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

802 Ocean View Luukse Vakansie Akkommodasie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Beach-weg 36, Ocean View 802, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die rustige 802 Ocean View Luukse Vakansie Akkommodasie bied selfsorgverblyf vir tot 4 mense in Strand, en het pragtige see-uitsigte.

Die strandfrontwoonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en 'n leefarea wat na 'n balkon oopmaak. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n bad en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en het 'n en suite-stort. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien, en gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n stoof en oond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar vir gaste om te gebruik. .

Gaste kan ontspan in die sitkamer met 'n slim-TV met toegang tot Netflix en Showmax, en gaste moet asseblief hul eie aanmeldbesonderhede gebruik. Om DStv te bekyk, is gaste welkom om hul dekodeerder, afstandbeheerder en slimkaart saam te bring. Gratis, onbeperkte WiFi word voorsien.

Die leefarea maak oop op 'n balkon wat oor die see uitkyk, en die kompleks bied 24-uur-toegangbeheer met veilige parkeerplek. 'n Gemeenskaplike swembad en braaigeriewe, asook konferensiegeriewe, is beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Almare S
Gesin met tieners
5.0
Mooi, skoon, view is beautiful. Dit is 'n beautiful plek, sal enige tyd weer gaan. Daar kort net 'n spieël in die hoof slaapkamer en 'n wynopmaker. Ma...
Sien meer
Jan 2025
Francois C
Gesin met tieners
5.0
Baie gelukkig met akkommodasie - sal beslis weer oorweeg! Lekker sentrale verblyf. Skoon, netjies en veilig. Sekuriteit is vriendelik en behulpsaam. K...
Sien meer
Sep 2024
Adele D
Saam met vriende
5.0
Fantastiese uitsig op die see en berg! Ons het heerlik gebly en die mooi uitsig op die see was 'n groot bonus. Die woonstel is baie goed toegerus met ...
Sien meer
Sep 2024
Rina F
5.0
Ontspanne, wegdroomdae met 'n fantastiese uitsig. Ons het heerlik gebly! Rustig, skoon en goed toegerus. Die uitsig is asemrowend! Goeie, veilige park...
Sien meer
Feb 2024
Hein N
Saam met lewensmaat
4.6
Son, see en ongelooflike sonsondergange! Ja, dit was baie lekker. Die woonstel is puik en reg by die see, stap afstand van alles af, selfs 'n nabye Wo...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 239

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Beach-weg 36, Ocean View 802, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink 802 Ocean View Luukse Vakansie Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Beach-weg 36, Ocean View 802, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa97f08545abd655af2e4ac11405d612d248575f246543ca12776c32f382a8957a4c03a67497bc84e362522e235b0f70901a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 36 Beach Road Ocean View 802 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -34.123707418637 18.831567740476

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang