8 Talana
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Weaver Crescent, Park Lane, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 895 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
8 Talana is 'n bekoorlike vakansiewoonstel in die hartjie van Umhlanga Rocks en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Hierdie woonstel is 'n ideale opsie vir 'n klein gesin of groep vriende wat op soek is na luukse vakansieverblyf binne stapafstand van die strand af.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n aparte toilet wat gemaklik tot 4 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer met 'n koningingrootte-bed ingerig is. Die badkamers is elkeen toegerus met bad- en stortgeriewe.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV en gemaklike rusbanke.
Hierdie area maak oop op 'n ruim patio met oorgenoeg buitesitplek, 'n jacuzzi en braaigeriewe. Gaste het toegang tot WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Kirsty Geverifieer
Eiendomme 67
Resensies 207
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 6 Weaver Crescent, Park Lane, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Weaver Crescent, Park Lane, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang