Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 on Connor

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Annica V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Eersteklas verblyf. Pragtige plekkie, ons het heerlik gebly. Alles wat ons nodig gehad het en nog meer. Die muskiete het bietjie gepla, so 'n bottel Doom sou dalk welkom wees. Maar dit is regtig net as 'n luukse ekstra. Ons het oppad huis toe van die Kaap af daar geoornag. Dit is effens ver van die hoofweg, maar nie so dat dit pla nie. Ek sal definitief die ekstra bietjie inry vir die gemak van die verblyf. Sal beslis weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kruger T
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jun 2023

Baie netjies en veilig. Gerieflik en ruim met alles wat benodig word wat voorsien word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adri E
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2023

Ons het heerlik gebly! Was vir drie nagte daar om sport by te woon. Só sentraal, sal definitief weer daar bly! Was ‘n heerlike kuier in 'n skoon en netjiese plek! Kon selfs een aand heerlik braai! Besliste voorkeur verblyf in Bloem!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mpho L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Hidden gem. This place is the best. Value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ida A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Everything was perfect, cleanliness, location and safety. We really loved and enjoyed our stay, will definitely come back there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Netjies en gerieflik. Ideaal vir 'n gesin van 4, lekker ruim en skep 'n huislike atmosfeer. Kombuis is volledig toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ellen V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2022

Goeie verblyf naby als. Ons het heerlik gebly, baie dankie. Daar is trappies van die slaapkamer af na die kombuis wat mens nie sien op foto's.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 690
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 690
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Connor-straat 7, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc5c2d81dae13906337c3e139dc371769fa2269b52d65572f2a5d9b4cdaf9fa7b22e707bfe529a2a1ad281fc622c5ebe68e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 690 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 7 Connor Street Westdene 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.1027912 26.210122

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang