Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

51 Trafford

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Lydia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Is absoluut die moeite werd. Die netheid, ligging, beveel dit beslis aan. Gasheer het ons vriendelik ontvang en ons het onmiddellik tuis gevoel. Emce was baie behulpsaam, sy het vir ons 'n aantal voorstelle gegee van goeie restaurante in George. 51 Trafford is absoluut 'n treffer! Dit is beslis 'n plek wat ek aanbeveel en waar ek weer sal bly as ek in George is. Goeie ligging, veilige parkering, uitstekende sekuriteit, ruim en goed toegerus. Daarby is dit bekostigbaar, hulle het ook voorsiening gemaak dat daar krag is tydens beurtkrag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Uitstekend. Baie gerieflik, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianka K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Dit was fantasties! Wonderlik, skoon, netjies, gasvry. Ek sal dit beslis aanraai vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maygene P
1 nag
4.4
Feb 2025

51 Trafford is absoluut die moeite werd. Die ligging, die eenheid self, beslis 'n plek waar ek weer sal bly. Die gasvrou was baie behulpsaam en het mens welkom laat voel. Die plekkie is geskik vir 'n paartjie wat reis, oornagverblyf soek of self net vir 'n paar dae. Dit is ook naby aan alles wat mense nodig het en kuierplekke in George.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandri L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Uitstekend. Gemaklik en veilig. Baie vriendelik ontvang. Die gasvrou is absoluut behulpsaam en vriendelik. Sy het ons so tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Wat 'n aangename ervaring. Ons was baie beïndruk met die akkommodasie. Lekker stil en rustig en baie veilig. Emsie het ons baie tuis laat voel. Sal enige tyd weer daar gaan bly en beslis ons vriende en familie ook so aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrian F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2021

Great accommodation at reasonable price. Ideal accommodation for golfing in George - close to Kingswood (not on the course), Fancourt and George golf clubs. It even has a practice putting green! Comfortable bed, modern and spacious accommodation for 2 people. Friendly hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manya B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2021

Lovely home, private, clean in an excellent area, also close to the town centre. We enjoyed our stay very much, there was a little issue with the shower and hot/cold water flow which we mentioned to our host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Emce
51 Trafford
Thank you Manya. All the best for 2021.

Cikizwa M
Kort verblyf
5.0
Aug 2019

It's very comfortable and quiet. I liked the fact the place was exactly as the pictures. I loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emce
51 Trafford
Thank you, Cikizwa. It is highly appreciated. Regards, Emce

Maritza D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2019

Absolute waarde vir jou geld! 51 Trafford was alles en meer as wat ons verwag het. Dit is 'n lieflike ruim woonstel wat ideaal was vir ons klein dogtertjie. En die omgewing is so veilig en mooi! Emce het baie moeite gedoen om ons tuis te laat voel en is die ideale gasvrou. Ons kan hulle ten sterkste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emce
51 Trafford
Dankie Maritza, so bly dat julle dit geniet het en sommer lekker ontspan het. Nou is julle uitgerus vir die jaar se uitdagings! Mooi bly. Emce

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Emce Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Trafford 51, Kingswood Gholflandgoed, Hek 2, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAncgPmaN9BKDckRVQ5FMlp8IMDoCeuW1gZVZc6Saj2ePOqas1z9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 51 Trafford Kingswood Golf Estate, Gate 2 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -33.959805 22.427417

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang