506 The Strand Beach
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Kruger Street, Sea Point, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R4 370 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
506 The Strand Beach is 'n stylvolle selfsorgwoonstel wat ideaal geleë is in die rustige kusvoorstad, Seepunt, en bied gerieflike en ontspannende verblyf vir gesinne en vriende.
Die woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste in 2 elegant ontwerpte slaapkamers, elk ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief.
Die oopplan-leefarea spog met gemaklike sitplek, lugversorging, 'n TV, 'n etenstafel en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Die privaat balkon bied uitsigte oor die stad en gedeeltelike see, wat 'n rustige plek bied om te ontspan.
Gaste het toegang tot 'n swembad en 'n onderdak-vermaakarea met gasbraaigeriewe op die derde verdieping, perfek om te kuier en die kusatmosfeer te geniet.
506 The Strand Beach is stapafstand vanaf die Seepunt-promenade, pragtige strande en 'n verskeidenheid kafees, bistro's, winkels en bekroonde restaurante, wat dit 'n ideale wegbreek maak vir diegene wat wil verken en by die see wil ontspan.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 9 Kruger Street, Sea Point, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Seepunt Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Kruger Street, Sea Point, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang