Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 on Meiring

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Let asb. dat die eiendom nie WiFi of 'n TV het nie.
Besprekings moet ten minste 24 uur voor die tyd gemaak word.
Indien gaste troeteldiere wil saambring moet dit met die bestuurder gereël word voordat die bespreking bevestig word.
Geen troeteldiere word op beddens of meubels toegelaat nie.
Tel asb. enige gemors deur honde op en gooi dit weg in 'n sakkie in die buitenste swart drom.
Besprekings vir 1 nag word nie gedurende die spitsseisoen aanvaar nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 880
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 880
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meiringstraat 4, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaeb9881f81855fadddc0b866d8e2c233c26fe6dc4ce132429cd48c5c3a8ec978f7405f9f213522ce0dacc600cbd5e241b390?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 880 per nag, vir 6 mense 9 5 1 5 4 Meiring Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.21808297495 22.029566263893

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang