3795 on Erdvark
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erdvarkstraat 3795, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
3795 on Erdvark is 'n knus selfsorg-chalet wat in Marloth Park geleë is, sowat 20 km vanaf die Krokodilhek van die Krugerwildtuin.
Dié chalet het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort en daar is 'n aparte toilet en wasbak. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Die chalet het 2 stoele, lugversorging, en 'n TV met eksklusiewe DStv-kanale en 'n waaier. Gratis WiFi is ook beskikbaar. 'n Beskutte motorhawe is langs die chalet geleë en daar is ook 'n privaat braai-area vir gaste om te vermaak.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Mirna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Erdvarkstraat 3795, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink 3795 on Erdvark het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erdvarkstraat 3795, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang