301 Oyster Rock
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Lighthouse Road, Oyster Rock Complex Unit 301, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
301 Oyster Rock is 'n bekoorlike vakansiewoonstel wat op die derde verdieping van die woonstelgebou in die hartjie van Umhlanga Rocks geleë is, en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf wat oor die Indiese Oseaan uitkyk. Hierdie woonstel is 'n ideale opsie vir 'n klein gesin of groep vriende wat op soek is na luukse vakansieverblyf binne stapafstand van die strand af.
Die woonstel bestaan uit 3 slaapkamers en 3 badkamers, wat gemaklik tot 6 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Die eerste en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer met 'n dubbelbed ingerig is. Hierdie slaapkamers het elkeen 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het gemaklike sitplek, plafonwaaiers en 'n platskerm-TV. Skuifdeure maak oop na 'n balkon met buite-eetmeubels, 'n gasbraai en see-uitsigte.
Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Gaste kan die gebruik van 'n gedeelde swembad op die perseel geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Kirsty Geverifieer
Eiendomme 68
Resensies 207
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 2 Lighthouse Road, Oyster Rock Complex Unit 301, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Lighthouse Road, Oyster Rock Complex Unit 301, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang