28onCalliope
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Prys sluit in
- Kaapstad
- Slegs verblyf
- Bosveld
- Slegs verblyf
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Ongelukkig word geen dagbesoekers toegelaat nie. Die fasiliteite is slegs vir die gebruik van gaste wat bespreek het by 28 Calliope.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Rook in en voor die kamers is verbode.
Indien iets breek in die kamers moet gaste dit rapporteer en vervang.
Gaste mag nie in die eenhede kosmaak nie. Geen ander kooktoestelle of verwarmers word toegelaat nie.
Gaste moet betyds wees. Daar is niemand na 19:00 op die perseel om hulle te ontvang nie. Alternatiewe reëlings kan getref word daarvoor.
Elke eenheid het ‘n inligtingsblad met tye vir beurtkrag.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 6 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 5%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 3 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Callioperylaan 28, Helicon Heights, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang