Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

235 On Surrey

Gastehuis

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.7
Veiligheid
3.7
Corolette N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

What a lovely place 100%. I just found myself a new place to stay when I need it. It's the place to be; safety is their priority.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelle B
1 nag
5.0
Mei 2024

Heel gaaf. Ja, geen klagtes, vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarah L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Relaxing, comfortable, spacious. Fantastic house in a great area. Comfortable rooms with plenty of space.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindelwa M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2025

Home away from home! It was awesome and I'd definitely book this place again! I just wish they had furniture for the patio area! It's not the same without it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Goitseone A
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Feb 2025

Definitely the place to be. I just found myself a new place to stay when I need it. It's the place to be; safety is their priority and the host is such a great person.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Mansiben P
Kort verblyf
4.4
Mei 2024

Good, very peaceful. Good, for room 4 if that door can be fixed, that would be great, because it was a struggle to lock every time we had to leave and lock up.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Morne K
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Jan 2024

Ligging, vriendelike personeel. Perfekte ligging vir sakewerk in Randburg.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Laurika J
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2024

Peaceful. It was very quiet, I enjoyed the silence. But the bathroom is quite ruined, the roof is partially open and there were cockroaches.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Charné D
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Apr 2024

Aanvaarbaar om te oornag. Daar is nie genoeg eetgerei vir 2 mense nie, alhoewel dit vir 2 geadverteer word (bv. slegs 1 bord, geen teelepels nie ens.). Braaigeriewe is slegs by die groot huis wat bespreek kan word en nie by die ander woonstelle nie. Nodig om bietjie aan instandhouding aandag te gee.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0

Elsa V
Kort verblyf
3.0
Sep 2024

Skoon en netjies, nie raserige gaste nie, veilige parkering, vriendelik ontvang. Dit was vir my aangenaam om daar te bly. Ook baie sentraal geleë vanwaar ek moes ry. Die man wat jou ontvang is baie vriendelik, maar het nagelaat om die normale stappe te volg wanneer gaste arriveer. Bied, indien beskikbaar, die WiFi-kode aan, wys waar ontvangs is ingeval jy 'n noodgeval het. Die parkering is ook veilig met 'n algemene afstand beheerde straathek.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Princess Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Surrey-laan 235, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae4fb553ad6cff467c7e4c55ebe8da5ecfeac0d7274ac0b2ee0654581304f4d3f77541099707207b7f0bf0220657170732f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 2) 17 5 1 4 235 Surrey Avenue Ferndale 2194 Gauteng 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -26.1016033 27.9971161

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang