Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

203 Hawaan View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 86 Lagoon Drive, Hawaan View 203, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

203 Hawaan View is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige kompleks aan die Umhlanga-strandfront geleë is. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na 'n kuswegbreek langs die Suidkus.

Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, wat gemaklik tot 4 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en die tweede badkamer is toegerus met 'n stort wat oor die bad, toilet en wasbak vasgemaak is.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eetarea het sitplek vir 6 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV het.

Die sitkamer maak oop na die balkon deur skuifdeure. Gaste kan soggens op die balkon ontspan met 'n koppie koffie terwyl hulle na die sonsopkoms kyk of 'n braai geniet.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Kirsty Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 207

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 86 Lagoon Drive, Hawaan View 203, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 86 Lagoon Drive, Hawaan View 203, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16c641acf4b9794ed4128532ce123198b92dca40624a041f871b8f7e405f4f129ab585a7f3aa2311f84eb5b33d9ec8b8b1ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 86 Lagoon Drive Hawaan View 203 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.714729 31.091934

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang