Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

20 La Palma Villa

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Christa K
Lang verblyf
5.0
Feb 2025

Baie gerieflik, goeie ligging en eienaars en agent baie behulpsaam. Die ligging is baie lekker stapafstand na die strand en binne 'n paar minute se ry na Mosselbaai se middedorp en ander winkelsentrums. Eienaars doen moeite om verblyf gemaklik te maak. Die tuimeldroër het nie gewerk nie en ons kon geen strykyster of toaster vind nie. Die eienaar het dadelik nadat ek navraag oor voorgenoemde goed gedoen het, gereël dat die tuimeldroër herstel word en teen die middag is 'n splinternuwe toaster en strykyster by die woonstel afgelewer. Ek sal die plek definitief vir ander reisigers aanbeveel. Ons het baie lekker gebly en was spyt toe ons tyd daar verby was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Awesome en onvergeetlik. Dit was 'n uitstekende en ongelooflike tydperk gewees. Die akkommodasie was uitstekend en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Ons verwagtinge is oorgref en ons het die beste plek ontdek. Beste plek en op die strand. Alles is so mooi en goed, en die agent is super behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mr D Russ C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2025

Ideal location especially for families but needs attention. The apartment block offers secure parking and the unit has shadecloth parking. Unfortunately, I will just say that the unit is in urgent need of some TLC.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

F. B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2024

Heerlik gebly. Baie netjies, rustig, veilig, op die strand en naby waterpark. Agent was altyd beskikbaar en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Charlene Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf R900
R 900 R 720
per nag (plek vir 6)
Vanaf R900
R 900 R 720
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach East Boulevard, La Palma Villas 20, Diazstrand, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa282f9a36253535cf3241422efd82440988140203edd1f7b6c12c81a75fada88d1c7e5f002b0880b2d302d71635331d7cca1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R720 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 Beach East Boulevard 20 La Palma Villas 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.157315365698 22.109073473541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang