Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

185 on BEACH Boutique Suites and Apartments

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Op die Nippertjie-aanbod

Kry 40% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Weeksdagaanbod

Kry 35% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Mei 2025 tot 17 Sep 2025.

Pensioenaris-aanbod

Kry 35% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Mei 2025 tot 10 Sep 2025. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Spesiale Aanbod

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 21 Jan 2025 tot 30 Apr 2026.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 02 Dec 2023 tot 31 Dec 2023 en 01 Jan 2024 to 30 Jan 2024.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 02 Dec 2023 tot 31 Dec 2023 en 01 Jan 2024 to 30 Jan 2024.

Prys sluit in
Seaside Penthouse
Rates displayed are on a self-catering basis.
Seaside Luxury Apartment
Rates displayed are on a self-catering basis.
Seaview Luxury Suite
Rates displayed are on a self-catering basis.
Seaside Studio
Rates displayed are on a self-catering basis.
Seaside Deluxe Suite
Rates displayed are on a self-catering basis.
Starlight Premier Suite
Rates displayed are on a self-catering basis.
Wavecrest Premier Suite
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls

Die verblyf het omsetters met batterye en die geiser gebruik sonkrag.
'n Opsionele ontbyt kan vooraf teen 'n ekstra koste bespreek word.
Laat weet asb. indien daar enige spesiale versoeke is.
Kredietkaartbetalings is deur 'n veilige internetskakel moontlik.
Die balans is met aankoms betaalbaar.
Rook is binnenshuis verbode.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen ongeregistreerde gaste word toegelaat nie.
Die eienaar van die verblyf aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige verlies of besering wat op die perseel mag voorkom nie.
Deur die perseel te betree, aanvaar ouers volle verantwoordelikheid vir die veiligheid en gedrag van hul kinders.
Gaste moet bedagsaam teenoor die bure wees en nie 'n geraas maak nie.
Rumoerige, afbrekende gedrag wat deur die bestuur van 185 on BEACH as gevaarlik beskou word, word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 dae voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R3 400
R 3 400 R 2 210
per nag, vir 2 mense
Vanaf R3 400
R 3 400 R 2 210
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 185, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe22e75f4fdc735f674e0bf7b772207b6433f412e99ad5756ea826d30a723acf2129fd08e25259dbc09fa907ffce5af1d7759?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 400 nouVanaf R2 210 per nag, vir 2 mense 102 5 1 5 185 Beach Road Gordons Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -34.166666648363 18.857110139881

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang