Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

18 Parsonage Street - De Kothuize

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parsonage-straat 18, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 640 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Hierdie bekoorlike selfsorgkothuis is 'n nasionale monument, is vol karakter, en is ook ideaal en sentraal geleë in die mees historiese deel van Graaff-Reinet. Parsonagestraat 18 is ideaal vir 'n ontspanne wegbreek.

Die kothuis is ingerig met verskeie antieke items, insluitend stelle antieke afdrukke. Die kothuis kan tot 4 gaste gerieflik akkommodeer en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n groot sitkamer met 'n aparte eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n ekstra-lengte koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelstapelbeddens. Die volledige badkamer het 'n stort en 'n bad.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en oond in. Daar is 'n klein geplaveide tuinarea buite met 'n buitetafel en sitplekreëling.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Rose F
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderfully relaxing in beautiful Graaff Reinet. Our unit was spotless and very comfortable. We were grateful for air conditioning as i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Jenine W
Saam met lewensmaat
5.0
Home away from home. A tastefully decorated place that feels like home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Werner V
5.0
Lekker plek. Baie lekker plek, WiFi sal dit vir seker beter maak.
Des 2024
Jannie D
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende rustige verblyf. Pragtig gerestoureerde ou kothuise wat baie goed en netjies onderhou word en goed toegerus is. Baie goeie ligging in 'n s...
Sien meer
Okt 2024
Kelly T
Saam met vriende
5.0
Fantastic. Linda and her team are amazing. We are booked for next year.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 260

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Parsonage-straat 18, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink 18 Parsonage Street - De Kothuize het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 640
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 640
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parsonage-straat 18, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA504a1d06392880cdfa0d463a724c8681cc9ee2edeaf4d16e937ae6b2745aa3146af5795edf7c3ab56fadbf517f8ab4ed95d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 640 per nag, vir 4 mense 19 5 1 5 18 Parsonage Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.251378 24.537369

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang