@ 16 Van Blommenstein
Kry 10% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Van Blommenstein-straat 16, Fichardt Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
-
Vanaf
R600R540 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
@ 16 Van Blommenstein is gerieflik geleë in Fichardt Park, een van die gewilde areas van Bloemfontein. Ons is maklik bereikbaar vanaf die N1 en die Bram Fischer-lughawe.
Verblyf beskik oor 7 kamers wat geskik is vir tot 18 gaste. Alle kamers is toegerus met gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort, en 'n gedeelde kombuisie en sitarea. Die gedeelde kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolf en oond.
Met maklike toegang vanaf die N1-hoofweg, is ons geleë in Fichardt Park, een van die sleutelgebiede in Bloemfontein, Suid-Afrika. Ons is naby groot winkelsentrums en mediese sentrums, asook groot sportstadions. Fichardtpark is 'n stil, veilige en luukse woonbuurt.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Van Blommenstein-straat 16, Fichardt Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
Sien meer verblyf in Fichardt Park Bloemfontein Vrystaat
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Van Blommenstein-straat 16, Fichardt Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang