Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

10 Parsonage Street - De Kothuize

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parsonage-straat 10, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 300 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Parsonagestraat 10 is 'n bekoorlike en histories belangrike kothuis in Graaff-Reinet se skilderagtige Pastoriestraat. Dit is ideaal geleë om die dorp se uitgebreide museums en ander geriewe te besoek.

Die kothuis is ingerig met verskeie Kaapse oudhede en afdrukke, en is onlangs volledig gerestoureer. Die kothuis beskik oor 3 dubbelslaapkamers, almal met en suite-badkamergeriewe. Een van die kamers het slegs 'n stort, terwyl die ander 2 elk 'n stort-oor-bad-kombinasie het.

Die kothuis het 'n volledig toegeruste kombuis, 'n aparte eetkamer en 'n sitarea. Buite is daar 'n aansienlike geplaveide patio en onthaalarea, met 'n tafel en stoele. Hierdie area het ook 'n ingeboude braaigeriewe en 'n historiese Kaapse broodoond.

Parkeerplek op die perseel word voorsien.

Verskeie goeie restaurante is binne 'n kort stapafstand.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort-oor-bad, Bad

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Petra S
5.0
Ligging is perfek. Pragtige huisie, veilig en gerieflik.
Jan 2025
Elizabeth K
Gesin met tieners
5.0
Outydse weelde! Die swembad was 'n lekker toevoeging tot ons bespreking!
Des 2024
Linda M
Gesin met tieners
5.0
The perfect stop over. Pleasant, convenient and clean, just wished we tried your restaurant in the street because it smelled delicious....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Melanie B
Saam met vriende
5.0
Te lekker! Was vantevore reeds daar. Fantasties om daar te bly. Volledig toegerus. Huislik. Ons het gewens ons kon langer bly. Sal definitief weer daa...
Sien meer
Nov 2024
Nicky G
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig, luuks en gemaklik. Ons het 'n wonderlike aand in 10 Parsonage Street - De Kothuize gehad, die swembad was 'n lafenis op 'n snikhete dag.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 260

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Parsonage-straat 10, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink 10 Parsonage Street - De Kothuize het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 3 300
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parsonage-straat 10, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78e168015f73e77f7dee48be8b6bd096ea63ab841485c0740421c32801087972eff2c3622ec50aff7fa475a8e3ece7c318e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag, vir 6 mense 42 5 1 5 10 Parsonage Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.2512643 24.5378287

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang