Geverifieerde Resensie
Walmer
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Walmer bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 40 resensies.
"Die weer is natuurlik onvoorspelbaar, die wind waai alles weg en dis koud om te braai in die aande. Maar nou ja, ons kom van Potch af en my dogter en haar man bly in Summestrand, so ons is verlig om by hulle te draai. Die gholfbaan is ongelooflik, maar jy moet jouself voorberei vir 4 seisoene in een dag. Vir ons was dit 'n aanpassing."
"Baie sentraal en maklik om by die see te kom. Winkelsentrum is ook binne 2-3 minute van gastehuis. Luggage ook naby."
"Mal oor Walmer, lekker sentraal gelee, naby alles, asook die heerlike Walmer Mall"
"Centrally located and easy to get in and out of, great shopping centre, neat and tidy area."