Geverifieerde Resensie
Vryheid
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Vryheid bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.7 uit 5 gekry volgens 70 resensies.
"As gevolg van droogte is daar tans geen munisipale water nie. Geskiedkundige plekke is wetenswaardig."
"Ek weet nie van 'n toeristebestemming nie maar vir 'n besoek aan Bloedrivier monument op 16 Des. was 'n oornag op Vryheid geskik."
"My passie is om kerk geboue af te neem was met vriendelikheid en passie by almal ontvang!"
"Pragtige natuurskoon, naby aan Bloedrivier en soortgelyke geskiedkundige monumente. "
"Aangesien ons daar was vir 'n rugbytoernooi, was daar nie regtig tyd om die omgewing te besigtig nie."