Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Vredehoek

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Vredehoek bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 7 resensies.

Vredehoek

House Fritz

"Aangename omgewing met interessante restaurant en parke in die omgewing."

Vredehoek

House Fritz

"Very convenient location. It's only drawback can be the wind at times but then most travellers are out and about elsewhere a lot of the time."

Vredehoek

House Fritz

"Great deel van die stad! Sal verseker weer hier bly."

Vredehoek

Etafileni Studio Flat

"Very pleasant area to stay in. Super walks in mountainside."

Vredehoek

House Fritz

"Rustige wijk, dichtbij het centrum."

Vredehoek

House Fritz

"Vredehoek is perfek as jy nog naby aan die stad wil wees, maar net ver genoeg van die gejaag. So naby aan 3 lekker restaurante, 'n parkie vir kinders en nog beter, klipgooi van die stap roetes wat die berg bied. Dis net amazing!"

Vredehoek

House Fritz

"Die naam Vredehoek sê alreeds dat dit 'n rustige, vreedsame hoekie teen die hange van Tafelberg is. Jy kan in vrede oor die opwindende, besige stad en baai uitkyk, sonder om bewus te wees van die geluide van die stad. Vredehoek is ideaal geleë t.o.v. belangrikste toegangsroetes na besienswaardighede en die lughawe en om die draai vanaf Gardens Winkelsentrum en restaurante."

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang