Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Map

Verified Reviews

Vanrhynsdorp

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Vanrhynsdorp

Rated 4.1 out of 5 based on 341 reviews.

Vanrhynsdorp

Lombards Guest House

"Pragtige dorpie. "

Vanrhynsdorp

Lombards Guest House

"Die kokerboomwoud buite Nieuwoudtville was die ekstra ry werd om te gaan besoek. Die Gifberg-roete was wonderlik en ons het die sirkelroete omtrent geniet. Kon ook heerlik afkoel by een van die waterpoele. "

Vanrhynsdorp

Maskam Guest Farm

"Die Ou Tronk en Gifberg was albei ongelooflike ervaringe! "

Vanrhynsdorp

Lombards Guest House

"Ideaal en sentraal geleë om die Hantam se blomme te gaan besigtig."

Vanrhynsdorp

Die Rooi Granaat

"Baie naby see geleë, Gifberg is 'n moet om te doen. Blommeseisoen uitstekend."

Vanrhynsdorp

Botuin Cottages

"Very small town. Limited eating and shopping opportunities."

Vanrhynsdorp

Van Rhyn Guest House

"Pragtige dorp met vriendelike mense."

Vanrhynsdorp

Botuin Cottages

"Great during flower season. "

Vanrhynsdorp

Lombards Guest House

"Pragtige omgewing en heelwat om te besigtig."

Vanrhynsdorp

Die Rooi Granaat

"Dit is 'n baie verwelkomende dorpie, maar bitter klein. Een nag hier is genoeg om alles te verken. Gaan eet gerus aandete by Letsatsi."

Vanrhynsdorp

Letsatsi Lodge

"Daar is baie plekke om net te gaan kyk."

Vanrhynsdorp

Botuin Cottages

"Dit is 'n mooi, ou dorp en baie goed geleë vir blommekyk."

Vanrhynsdorp

Van Rhyn Guest House

"Very quiet town, not much to do but very pleasant people. Convenient gateway to the flowers."

Vanrhynsdorp

Clear Water Oasis Guest Farm

"Vanrhynsdorp is nie groot nie en daar is nie veel op die dorp nie, maar ons het gegaan om weg te kom van die stad en sy bedrywighede, en daar is darem Vredendal wat nie te ver is nie. Maar ons kon alles wat ons benodig het vir die naweek op Vanrhynsdorp kry en was baie verbaas oor die hoeveelheid winkels wat op die vakansiedag oop was. "

Vanrhynsdorp

Namaqua Lodge

"Regtig 'n plek wat ek weer en meer sal wil beleef. "

Vanrhynsdorp

Letsatsi Lodge

"It is a very tranquil place. Perfect for allowing one to concentrate on the job. "

Vanrhynsdorp

Namaqua Lodge

"'n Klein, maar baie lekker dorpie."

Vanrhynsdorp

Lombards Guest House

"ZAR is the best place to go eat out: food amazing and lovely setup."

Vanrhynsdorp

Namaqua Lodge

"Gerieflike oornagplek wat meer as een dag se aandag verdien."

Vanrhynsdorp

Namaqua Lodge

"In blommetyd Aug/Sep elke jaar is 'n besoek aan Vanrhynsdorp en omgewing beslis aan te beveel."

Vanrhynsdorp

Letsatsi Lodge

"Goeie oornagbestemming met genoeg akkommodasie om van te kies en al die geriewe wat 'n reisiger benodig."

Vanrhynsdorp

Namaqua Lodge

"Dis 'n baie netjies en vriendelike plek. Baie veilig ook."

Vanrhynsdorp

Botuin Cottages

"Ek het grootgeword op Vanrhynsdorp, dit is altyd lekker om terug te keer en die rustigheid en bekendheid daarvan te geniet."

Vanrhynsdorp

Letsatsi Lodge

"Siende dat my oorlede man daarvandaan kom, moet dit herinneringe terugbring. Sal dit so gereeld as moontlik besoek."

Vanrhynsdorp

Maskam Guest Farm

"Stil en rustige dorpie."

Vanrhynsdorp

Botuin Cottages

"Vanrhynsdorp is lekker in die middel tussen Kaap en Springbok en maak dus die reis aansienlik korter."

Vanrhynsdorp

Die Rooi Granaat

"Klein dorpie."

Vanrhynsdorp

Letsatsi Lodge

"Nog 'n mooi Plattelandse ou dorpie wat stadig begin oplewing toon!"

Vanrhynsdorp

Van Rhyn Guest House

"Good stopover to Cape Town."

Page
Page 7 - Showing 181 to 210
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers