Verified Reviews
Valley Of The Olifants
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Valley Of The Olifants
Rated 4.3 out of 5 based on 718 reviews.
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Loerie Guest House"Was te kort in die omgewing. Baie lekker geëet by Sleepers. Pad na Lydenburg deur Strydomtonnel asemrowend. Pad vanaf Lydenburg na N4. Nie geskik vir klein motortjie nie. Baie padwerke en lang stuk grondpad."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Pezulu Tree House Lodge"Ek en my man hou van die berge in die omgewing. Hy kan nie genoeg kry van die berge nie, hy bewonder die natuurskoon baie. En daar is soveel dinge om te besoek in die omgewing dat een dag vir alles net te kort sal wees."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Mist of Gold"Hoedspruit is 'n pragtige dorp, weggesteek tussen die bome, lekker klimaat, en heerlike eetplekke, veral Sleepers se kos en atmosfeer is onverbeterlik. Sal weer en weer teruggaan."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Ngama Tented Safari Lodge"Jammer dat toeristewinkeltjies op Sondae gesluit is in Hoedspruit."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Ngama Tented Safari Lodge"Ek glo daar is genoeg om te doen en te sien in Hoedspruit. Ons was ongelukkig net vir 2 dae by Ngama Lodge en het verkies om nie rond te ry vir besigtiging nie. "
Tzaneen, Valley Of The Olifants
Tarentilos Country Venue"We enjoyed our stay, awesome place to visit."
Aqua Park, Valley Of The Olifants
La Barune Guest House"We enjoyed our stay and it felt very safe at all times."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Mist of Gold"Pragtige omgewing en naby al Limpopo se besienswaardighede en nie te ver van Krugerwildtuin af nie."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Clivia Cottage"Ons was baie verras oor die netheid, goeie strate en al die besighede wat in Hoedspruit is. Sal verseker volgende keer ons inkopies in Hoedspruit doen voor ons by die Orpen hek van die wildtuin ingaan in plaas van op Lydenburgh."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Little Carthage"Hoedspruit is pragtig. Dit is beslis 'n plek wat almal moet besoek."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Pezulu Tree House Lodge"Great plek, kyk na eiendom in die area."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Blyde River Cabin"Deurdat dit grens aan die wildtuin, die Blyderivierdam en besondere mooi natuurtonele, gaan Hoedspruit baie groei as toeristebestemming."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Blyde River Cabin"We zijn niet terug geweest naar Hoedspruit die pad was te slecht."
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
Elephant Walk Guesthouse and Backpackers"Wil nie maklik weer in Phalaborwa gaan kuier nie. Die hitte is te onplesierig."
Tzaneen, Valley Of The Olifants
The Herb Cottage"Tzaneen is naby en gerieflik vir al die nodigste."
Tzaneen, Valley Of The Olifants
Ivory Tusk Lodge"Tzaneen is very clean, nice & refreshing. People are friendly & kind. The town is very peaceful."
Tzaneen, Valley Of The Olifants
Tarentilos Country Venue"Tzaneen self is 'n pragtige, tropiese dorp. Veral Magoebaskloof is prentjiemooi. As ek sou teruggaan Tzaneen toe, sal dit Magoebaskloof wees."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Little Carthage"I'll certainly visit again in order to explore Hoedspruit."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Ngama Tented Safari Lodge"Hoedspruit is a beautiful place, although the weather is unpredictable and very hot."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Ngama Tented Safari Lodge"Daar is baie om in Hoedspruit te doen."
Tzaneen, Valley Of The Olifants
Ivory Tusk Lodge"Good location, Tzaneen is a beautiful place that is nicely developed."