Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Map

Verified Reviews

Thabazimbi

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Thabazimbi

Rated 4.2 out of 5 based on 104 reviews.

Thabazimbi

Africa Lodges

"Die omgewing van Thabazimbi is pragtig mooi. Sommige strate is baie skoon en sypaadjies versorg en ander is onversorg. Ons het 'n Doop en Nagmaal-diens in die NG Kerk bygewoon wat 'n wonderlike belewenis was!"

Thabazimbi

Marula Cottage

"Pragtige dorp in die bosveld."

Thabazimbi

Luara Wildlife

"Marekele Nasionale Park net om die draai van Laura Wildlife. Baie mooi natuur met klomp berge en bosse."

Thabazimbi

Thaba Nkwe Bush Veld Inn

"Die natuur rondom Thabazimbi is baie mooi en Marakele Nationale Park was 'n belewenis."

Thabazimbi

Marakele Animal Sanctuary

"Must stop at Marakele Animal Sanctuary before experiencing the majestic Marakele National Park."

Thabazimbi

Waterberg Hideaway

"Baie om te sien en te doen."

Thabazimbi

SANParks Bontle Rest Camp

"Ek is verlief op die pragtige bosvelddorp. Skoon en netjies met die vriendelikste mense oral."

Thabazimbi

Marakele Animal Sanctuary

"Thabazimbi is totally run down, it does not represent a tourist attraction at all. If it was not for the Sanctuary, there would be no reason to go there. Roads are terrible!"

Thabazimbi

Thanizimbi Game Farm

"The place is quiet and relaxing. The beautiful nature that we saw there was breathtaking."

Thabazimbi

Thanizimbi Game Farm

"As jy van die bos en rustigheid hou, is dit die plek om te wees."

Thabazimbi

Luara Wildlife

"A lovely town with all needed amenities."

Thabazimbi

Thanizimbi Game Farm

"Die dorpie self is oulik met 'n paar restaurante, koffiewinkels en pragtige uitsigte van die Waterberge. Ons was een oggend by die Marakele Nasionale Park, alhoewel ons nie baie diere gesien het nie. Daar is 'n uitsigpunt (Lenong viewpoint) wat 100% die moeite werd is om te sien."

Thabazimbi

Thanizimbi Game Farm

"Close to Marakele National Park."

Thabazimbi

Waterberg Hideaway

"Ligging heel aangenaam wat klimaat aanbetref."

Thabazimbi

Waterberg Hideaway

"Skoon dorp en vriendelike mense."

Thabazimbi

Marakele Animal Sanctuary

"Ons het Marakele Park besoek. Beslis die moeite werd."

Thabazimbi

Thanizimbi Game Farm

"Lekker plek om tuis te gaan en te ontspan."

Thabazimbi

Marula Cottage

"Die mense van Thabazimbi en die bosveld maak dit baie lekker om te besoek."

Thabazimbi

Thanizimbi Game Farm

"We coming back."

Thabazimbi

Thanizimbi Game Farm

"'n Heerlike ontspanne plek, tuis in die Bosveld."

Thabazimbi

Thanizimbi Game Farm

"Die naaste aan die natuur wat ek nog beleef het."

Thabazimbi

Komma Nader Guesthouse

"Met Covid wat 'n demper plaas op toeriste, kan die gemeenskaplike fasiliteite maklik omskep word om spanbousessies en werksessies vir maatskappye te akkommodeer."

Thabazimbi

Boschfontein Guest Farm

"Alles wat jy nodig het insluitende Woolies en MediClinic. Jammer oor die skade wat Yskor aan die berge gedoen het."

Thabazimbi

Thanizimbi Game Farm

"A beautiful destination."

Thabazimbi

Thanizimbi Game Farm

"Nice and quiet place to be."

Thabazimbi

Marakele Animal Sanctuary

"Het agteruitgegaan."

Thabazimbi

Njala

"Alles wat jy nodig het is daar."

Thabazimbi

Thanizimbi Game Farm

"Al die bekende winkels en nog meer."

Thabazimbi

Thanizimbi Game Farm

"Just be patient with the gravel road, with a car it takes about 30 minutes, but it will be worth it. "

Page
Page 2 - Showing 31 to 60

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers