Geverifieerde Resensie
Sunday's River Valley
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sunday's River Valley bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 335 resensies.
Bushmans River, Sondagsriviervallei
Bushys Oak"Was vir ons 'n interessante bestemming - eerste ervaring . Nie baie eetplekopsies nie. "
Uitenhage, Sondagsriviervallei
Little Tree Loft"Ek is persoonlik van Uitenhage en dink ons het potensiaal. "
Addo-olifantpark, Sondagsriviervallei
Elephant House"Mens vermoed dat die hordes voetpaaie deur die Wildtuin meer a.g.v. mense as diere is. Daar was meer toeriste as diere. Stropery?"
Boesmansriviermond, Sondagsriviervallei
River Cottage"Besoek Kenton on Sea se middel strand met laagwater, jy sal nooit spyt wees nie, voor die see al daardie pragtige rots formasies toe spoel onder die sand. Moenie bang wees om elke hoekie en draadjie te ontdek nie."
Cannonville, Sondagsriviervallei
Settle Inn Self-catering Accommodation"Unfortunately only a few restaurant options in Colchester. Very short drive to Port Elizabeth though. "
Greater Addo, Sondagsriviervallei
SANParks Addo Rest Camp"Lots of litter and rubbish on the road to the park gives a very bad impression. "
Colchester, Sondagsriviervallei
Parkview Safari Lodge"Op aanbeveling van Parkview het ons die Sunset River Cruise saam met Wayne gaan doen, was baie lekker en duine-klim by die see was hoogtepunt."
Bluewater Bay, Sondagsriviervallei
Embo Guest Villa"Bluewater Bay was really quiet and the beaches aren't the best, but it's located close to the highway. It's perfect for me as I travelled back and forth to PE and it didn't take me more than 15 minutes to get to my locations. Very underrated area and won't mind staying in the area again when on holiday."
Bluewater Bay, Sondagsriviervallei
Whales Way Lodge"Centrally located, peaceful and beautiful. You can travel any direction to view all listed sights."
Bluewater Bay, Sondagsriviervallei
84 on Himeville"Dankie aan Oom Chris en Tannie Monica vir julle gasvryheid. Genoeg spasie, voldoende kaste en vol DStv. Toesluit-motorhuis. Spar en Pick n Pay is loopafstand."
Bluewater Bay, Sondagsriviervallei
Bluewater Bay Cove"Wonderlike bestemming, soms winderig en geen muskiete! Ek sal definitief weer gaan."
Greater Addo, Sondagsriviervallei
Intaba Lodge"Addo en omgewing het genoeg om jou vir weke besig te hou."
Bluewater Bay, Sondagsriviervallei
Embo Guest Villa"Heerlike omgewing indien jy hou van rustig en stil. "
Boknesstrand, Sondagsriviervallei
Deze Plaats"Veilig en die vriendelikste hulpvaardigste inwoners."
Cannonville, Sondagsriviervallei
Sundowner Guest House"Hierdie is oulike plek as jy van visvang hou en 'n bootmens is. Ontspanne, maar nie veel anders om te doen nie."
Cannon Rocks, Sondagsriviervallei
Oh Hello"Baie mooi en stil plek vir 'n lang naweek se wegbreek van die dorp af."
Greater Addo, Sondagsriviervallei
Bydand B&B"Dit sal seker afhang van wat elke besoeker se verwagting is. Ons het nie vreeslik wyd rondgekyk nie, maar die omgewing is werklik pragtig."
Bluewater Bay, Sondagsriviervallei
84 on Himeville"Dis 'n baie rustige area. Mense is baie vriendelik in die area. As jy rustigheid nodig het, is dit die plek om te gaan. "