Geverifieerde Resensie
Stellenberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Stellenberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 7 resensies.
"Baie rustige area. Naby als en die mense is ongelooflik vriendelik, wat ons baie tuis laat voel het en het uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer. "