Geverifieerde Resensie
Sonheuwel
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sonheuwel bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 69 resensies.
"Dit is definitief baie mooi op teen die heuwel en ons het so 7 km daarvandaan by Jock's Pub & Grill gaan uiteet."
"Dis 'n baie mooi, rustige buurt. Mens voel glad nie of jy in 'n stad is nie, maar tog is jy baie naby aan als."