Geverifieerde Resensie
Smithfield
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Smithfield bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.6 uit 5 gekry volgens 49 resensies.
"Smithfield is meer 'n oornagplekkie. Daar is nie baie te doen nie, maar dis ook nie hoekom mens soontoe gaan nie. Dis ideaal vir oornagreisigers wat 'n rustige, stil omgewing soek om te ontspan en rus voor nog 'n dag se reis."
"It is conveniently situated on route from Johannesburg to East London. It has an excellent restaurant that serves the most delicious curry. "
"Smithfield is 'n dorpie wat effe agteruitgaan met baie verwaarloosde huise en plekke, maar die dorp het baie potensiaal indien die inwoners begin saamstaan en help om dit weer 'n dorp te maak waar mense graag wil heengaan."
"Ons is geniet die klein dorpies. Dit lyk altyd of tyd stil staan in sulke klein dorpies."
"A very convenient stop over to the scenic route around Lesotho."
"Peaceful town, friendly people. Petrol station on town's main road. Good midway stop between Johannesburg and Eastern Cape easily reached via N1."
"Interesting little Free State town. Would like to spend more time there."
"I can't say much for the town other than the people seem friendly and it is an ideal halfway stopover between East London and Gauteng."
"An interesting little town which has a sort of Dullstroom vibe."
"Only one mediocre restaurant unless you book a meal at Nick's BnB. Convenient stopover to Bloem but otherwise a dead-end town."