Verified Reviews
Scottburgh
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Scottburgh
Rated 4.4 out of 5 based on 166 reviews.
"Scottburgh is, as many towns along the South Coast, in serious need of upgrade, especially the roads. The shopping centre was a disappointment."
"Baie stil en rustig, almal ken mekaar. Beslis 'n plek om van alles af weg te breek wanneer 'n mens stilte en vrede soek."
"Pragtige dorpie en heerlike restaurante. Skoon en netjies met baie vriendelike mense."
"Die mense is werklik baie vriendelik. Na al die oorstromings, lyk dit klaar netjies. Almal help om op te ruim. Die gras areas is baie netjies en lekker om op te sit."
"Baie skoon en oulike dorp. Was verras oor die netjiese dorp aan die Suidkus."
"Het soos enige ander dorp agteruit gegaan oor die laaste paar jaar, is nog 'n goeie vakansiebestemming."
"Wish more education regarding waste would be done in and around Scottburgh, recycling of waste etc. There are a lot of areas that create a lot of pollution in the sea and rivers."
"Hoop hulle kan dit vinnig weer regmaak sodat die mense dit kan geniet op die strand."
"Dis 'n baie lekker dorpie op die kus. Die strand is skoon en veilig - daar loop orals mense en kinders rond."
"Die strand is fantasties. Met die sandbank wat daar is, kan jy met veiligheid in die water rondspeel hoog- en laagwater. En die rotspoele tydens laagwater is besonders met die vissies. Dit sal 'n groot verskil maak as die twee swembaddens op die hoofstrand herstel en gevul kan word."
"Small town, it was just that the beach was not accessible in the afternoons, and some of our people got sick due to the contaminated ocean. But we love Scottburgh have been going there since 1992."
"Die hoofstrand is 'n gemors maar Rocky Beach is 'n lekker strand so 4 km uit die dorp."
"Alle nodige fasiliteite is gerieflik beskikbaar. Rustige Desembervakansie gehad. "