Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Saldanha Bay Local Municipality

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Saldanha Bay Local Municipality bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 545 resensies.

Saldanhabaai Munisipaliteit

Mossie Nes

"Very laid back, clean streets, great service wherever we went."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Aintree Farm Cottage

"Dit is 'n oulike en nice plek."

Saldanhabaai Munisipaliteit

On Deck

"Alles fantasties."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Saldanha Bay Inn

"The only nice restaurant was Captains on the main road. There is no place to swim as at the beach there is no swimming sign and the water is extremely cold. Our accommodation did not have a pool and no public pools available. Did not see any type of activities to do with kids in the area. We attended a Judo tournament in the area but will not visit for a holiday."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Kian's Place

"Die rustige atmosfeer buite seisoen is baie goed vir die siel."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Living Water

"Dit is 'n pragtige omgewing en ons kan nie wag om weer besoek af te lê nie."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Long Acres Bahamas Accommodation

"Great atmosphere. People are friendly."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Hallo Jacobsbaai

"Paternoster was ongelukkig telleurstellend. Onwettige kreefsmouse is lastig en het ooglopend geen vrees vir die SAPD. Sosiale probleme is ongelukkig orals te sien in die Paternoster gemeenskap."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Orlandi's Place

"Die dorp vertoon skoon en netjies."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Raaswater

"Nog een van die baie min munisipaliteite wat nog hulle werk doen. Langebaan is 'n baie netjiese plek, julle kan trots wees op julle self."

Saldanhabaai Munisipaliteit

De Loft

"Baie oulike plek, baie geniet!"

Saldanhabaai Munisipaliteit

Tortoise Rest

"Alles was in plek, was net daar vir die naweek, 3 nagte!"

Saldanhabaai Munisipaliteit

Lavender @ C

"Die strate is baie skoon met netjiese sypaadjies. Geen slaggate in die strate nie."

Saldanhabaai Munisipaliteit

De Ware Jacob

"Netjiese dorpies wat baie aanbied."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Lagoonside @ 77

"Pragtig, skoon en netjies! 11 uit 10 vir hulle!"

Saldanhabaai Munisipaliteit

Kyki-C

"Die hawe en nywerheid doen bietjie afbreuk aan die uitsig en die natuurskoon, maar tog is die area rustig en vars."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Dis Rustig

"Die area is baie netjies."

Saldanhabaai Munisipaliteit

On the Bend

"Was redelik aangesien hul poog om paaie in stand te hou en dorp skoon is. Daar is nog ruimte vir verbetering. Kyk nie mis dat hul regtig probeer nie."

Saldanhabaai Munisipaliteit

7-on-ZEUS The Loft & The Studio

"Langebaan, beslis 'n moet. Omliggende area (Paternoster), het nou 'n verleentheid geword."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Au Plais De Langebaan Palm Tree Villa B&B

"Die toiletgeriewe is baie netjies. Dankie vir die werkers van die plaaslike munisipaliteit."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Orlandi's Place

"Great. Locals are friendly and the vibe is just great. There is so much to see and do."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Chalky's

"'n Baie lekker vakansiebestemming."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Sandra's Guest House

"Everything is so immaculate and clean on the streets, very scenic."

Blad
Blad 6 - Wys 151 tot 180

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang