Geverifieerde Resensie
Saldanha Bay Local Municipality
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Saldanha Bay Local Municipality bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 545 resensies.
"Ons was daar vir die Weskus Natuurreservaat waar ons al in Duinepos gebly het, maar lyk of die tot niet is. Posberg was prentjiemooi."
"The roads are lovely and all the verges and bushes along the roads were perfectly neatly kept. What a clean town!"
"We've been holidaying in Langebaan for +-25 years, and love the atmosphere and tranquillity within the area."
"Wish there were more shops cause if you forget something you have to drive to the mall to get it."
"Saldanha is 'n baie rustige plek. Die mense is vriendelik. Sal graag binnekort weer wil gaan. "
"Die hele omgewing is baie rustig en n mens voel veilig. Perfekte plek om weg te breek. "
"Ons het verkies om uit te ry na ander plekke en het nie werklik Saldanha leer ken nie."
"Saldanhabaai is 'n baie klein plekkie, maar 'n baie mooi plekkie. Vriendelike mense en baie mooi versorgde strande. Ek was ook baie ingenome met die netheid van die karavaanpark. Ek sou net wou sien dat meer braaigeriewe in die dorp aangebring word. "
"Saldanhabaai het baie potensiaal vir groei en ontwikkeling. Dit is 'n pragtige plek. "
"Hulle moet aanhou met die toepas van geen drank op die strand nie en ook skoonmaak van die strand."
"Saldanhabaai Munisipaliteit klop op die skouer, strande baie skoon, netjies en veilig. Dankie dat strand beman was met veiligheid beamptes."
"My verwagting was seker maar te groot aangesien ek net Langebaan ken, maar Saldanha is meer van 'n plaasdorpie. Wat ek baie van Saldanha hou is dat almal jou verwelkom asof hul jou jare ken."
"Ek kon min inligting kry oor goed om te doen in Saldanha op die internet. Daar is egter baie goeie bestemming nie te ver weg nie."