Indien jy Potchefstroom besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Potchefstroom.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Potchefstroom Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Potchefstroom accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Potchefstroom akkommodasie
157 lekke plekke om te bly
Tierra Pequena is 'n plaasstyl-landgoed van 2 ha in Baillie Park in Potchefstroom. Dit is 5 minute van die Mooirivi...
B3 Potchefstroom
Presidensie Guest Rooms is langs die President Pretorius Museum. Dit is in 'n baie rustige woonbuurt, 1 km vanaf di...
Kiepersol Country Retreat Unit 3 is 'n selfsorg-eenheid in Kiepersol Country Retreat, net buite Parys, op die grens...
Villa-né Guesthouse
On the Up @ Molen is 'n knus woonstel in die hart van Potchefstroom se bekende Die Bult-area en bied gerieflike sel...
If Not Why Not Guesthouse is in die hartjie van Potchefstroom net 2 km vanaf Noordwes Universiteit. Die ligging bie...
The Boat House
The Boat House is weggesteek langs 'n ongerepte meer en is 'n bekoorlike selfsorgkothuis sowat 10 km vanaf Potchefs...
A Tapestry Garden Guest House is by 260 Walter Sisulu-weg 260 geleë, net af van die N12 af. Maak musiek saam met ...
Aan die oewers van die Mooirivier is Potchefstroom, die oudste dorp in die ou Transvaal-provinsie. Hierdie dorp is in November 1838 deur Hendrik Potgieter, die Voortrekkerleier, gestig. Sommige verwys na die plek as die "Stad van Deskundigheid" omdat dit 'n groot akademiese dorp is. (Die multikampus... Lees meer