Indien jy Potchefstroom besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Potchefstroom.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Potchefstroom Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Potchefstroom accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Potchefstroom akkommodasie
157 lekke plekke om te bly
A Country Garden Guest House is naby die middedorp van Potchefstroom geleë en is ideaal vir sakereisigers, toeriste...
Spruitjie-roer-my-nie
Spruitjie-Roer-My-Nie is 'n gerieflike, baie ruim 80 vierkante meter woonstel met slaapplek vir 4 tot 6 gaste in Po...
Nandini is ongeveer 35 km vanaf Vanderbijlpark, 37 km vanaf Parys, 57 km vanaf Potchefstroom en sowat 95 km vanaf J...
The Venue and Guestrooms
The Venue and Guestrooms is op die N12, net voor jy Potchefstroom bereik van Johannesburg af, geleë. Dit is geriefl...
Elgro Hotel is ’n plaasstyl-hotel in die universiteitsdorp Potchefstroom. Gaste kan kies tussen kamers wat lugvers...
Kumkani Country Lodge is sentraal geleë in Potchefstroom, langs die oewer van die Mooirivier en naby Potchefstroom ...
Aan die oewers van die Mooirivier is Potchefstroom, die oudste dorp in die ou Transvaal-provinsie. Hierdie dorp is in November 1838 deur Hendrik Potgieter, die Voortrekkerleier, gestig. Sommige verwys na die plek as die "Stad van Deskundigheid" omdat dit 'n groot akademiese dorp is. (Die multikampus... Lees meer