Verified Reviews
Port Edward
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Port Edward
Rated 4.3 out of 5 based on 171 reviews.
"Die plek is maar vergete deur die wêreld. Ten minste is die strande nog mooi."
"Port Edward is 'n lieflike plek vir gesinne wat van 'n stil strand- en visvangvakansie hou."
"We did not see enough but the places we did stunning and would definitely go back again."
"Spud is heerlike retaurant en ons was groot groep van 10 mense en almal se kos was uitstaande. Lekker karaoke op Vrydagaand gehad."
"Glenmore is 'n pragtige stranddorpie met wonderlike strande. Die natuurskoon is pragtig. Daar is heelwat aktiwiteite in die omgewing."
"If you are looking for a simple holiday and enjoy unspoilt beaches then Leisure Bay is the perfect spot."
"Pragtige area, mooi strande. Sal wil sien dat die ekonomie meer aan die gang kom daar. Sekuriteit is egter nog 'n bekommernis, want die area is so mooi. As dit veiliger was met sterker ekonomie behoort dit eintlik veel meer toeriste/vakansiegangers te lok."
"Port Edward het pragtige strande en is baie naby heerlike plekke om te kuier maar is stil en privaat."
"Heelwat dinge om te doen rondom Port Edward. Mac Banana, Beaver Creek Koffieplaas, Oribi Gorge, Red Desert, ens. "
"Baie lieflike plekkie. Klein maar baie oulike plekke om te sien. Die natuur is pragtig."
"It's a very lovely, warm and peaceful place to go if you want to relax and enjoy nature, the beach and shopping centers."
"Port Edward is a good area to visit more especially the sea and also good for fishing."
"Lovely beaches, lots of sight seeing and plenty of fish in the sea!"
"Have plenty of different beaches, T.O. Beach and Glenmore to not crowded. Not to far from Margate and Ramsgate. Wild Coast Sun with in 5 minutes drive."