Geverifieerde Resensie
Northern Free State
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Free State bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.8 uit 5 gekry volgens 315 resensies.
Oranjeville, Noordelike Vrystaat
Die Vette Vis"Klein intieme vakansiedorpie, mense is baie vriendelik en behulpsaam, besoek gerus Route 73 vir heerlike kos en 'n lekker yskoue bier met goeie geselskap!"
Kroonstad, Noordelike Vrystaat
Die Hof Gastehuis"Pragtige ou geboue - veral die standbeeld van Sarel Cilliers is baie indrukwekkend. Ongelukkig is daar heelwat slaggate."
Ventersburg, Noordelike Vrystaat
Die Kuierhuis"Handy stop-over en route from Johannesburg to Beaufort West!"
Ventersburg, Noordelike Vrystaat
Bosrand Glamping"In die middel van nêrens. Redelike ver afstand met grondpad te ry, maar dit is dalk eerder 'n pluspunt."
Ventersburg, Noordelike Vrystaat
Aldam Holiday Resort and Conference"It was cool and very nice indeed."
Kroonstad, Noordelike Vrystaat
Gaggle Inn"Kroonstad is 'n netjiese dorp met potensiaal, maar soos vele ander dorpe in die land, stadig maar seker besig om agteruit te gaan weens die munisipaliteit se dienslewering."
Ventersburg, Noordelike Vrystaat
Die Gewel Self-catering Guest House"Ventersburg is 'n halfwegpunt en die dorpie is klein."
"Avoid the centre of the small towns, potholes everywhere. Rather use filling stations close to the main road."
Kroonstad, Noordelike Vrystaat
The Lavender Guesthouse"Very nice as a halfway stop. Clean, safe town."
Ventersburg, Noordelike Vrystaat
Aldam Holiday Resort and Conference"Ek was net na OVK en die Fat Butcher toe. Verder lyk dit nie baie goed nie."
Ventersburg, Noordelike Vrystaat
Aldam Holiday Resort and Conference"Nothing. I'm just very disappointed."
Ventersburg, Noordelike Vrystaat
Home Sweet Home Guesthouse"Drive slowly. Mind the potholes. Prepare to drive facing oncoming traffic."