Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Magoebaskloof

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Magoebaskloof bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 443 resensies.

Magoebaskloof

Forest Bird Lodge

"Mal oor Magoebaskloof."

Magoebaskloof

Stanford Lake Lodge

"Was baie beïndruk met al die plekkies en vriendelike gesigte. "

Magoebaskloof

Pinella and Castanea Farm Cottages

"Uitsigte is asemrowend mooi."

Magoebaskloof

The Log Cabin

"Perfect holiday destination."

Magoebaskloof

Forest View Cabins

"Kan baie meer tyd daar spandeer."

Magoebaskloof

Forest Bird Lodge

"The place is magic, experience nature and the mountains, definitely changed our attitude about Tzaneen and its surroundings."

Magoebaskloof

Art Gallery Guest House

"Haenertsburg is 'n dorpie waarop ons binne 'n dag verlief geraak het. Die temperatuur is ideaal."

Magoebaskloof

The Log Cabin

"The Magoebaskloof pass is a lush and tranquil getaway experience, with lots to do and see. One of the best scenic routes in South Africa."

Magoebaskloof

Stanford Lake Lodge

"Sal definitief weer teruggaan."

Magoebaskloof

The Log Cabin

"'n Mens word oral hartlik ontvang."

Magoebaskloof

Pavetta Country House

"Natuur is asemrowend. Baie aktiwiteite."

Magoebaskloof

Magoebaskloof Birders' Cottages

"Uitstekend. Verrassend. Ek en my man was weer op honeymoon!"

Magoebaskloof

Stanford Lake Lodge

"Die Haenertsburg/Magoebaskloof-area is 'n wonderlike plek om weg te breek en te ontspan, daar is iets vir almal - blomme, woude, berguitsigte, voëlkyk, vars lug, avontuur."

Magoebaskloof

Magoebaskloof Camping Sites

"Verskriklike mooi omgewing. "

Magoebaskloof

Lakeview Cottages

"Dis 'n hartsplek. Fantastiese plek en omgewing."

Magoebaskloof

Woodcutters Guest House

"Breathtaking and peaceful."

Magoebaskloof

Rondebossie Farm Retreat

"I loved the forest and everything it has to offer, particularly the misty mornings, winding roads and views. The area is very central, we drove to Tzaneen and Modjadjiskloof with ease. Will definitely return."

Magoebaskloof

Diggersrest Lodge

"Die natuurskoon sal nie teleurstel nie."

Magoebaskloof

Magoebaskloof Camping Sites

"The area is absolutely beautiful! We especially enjoyed going to the Wegraakbosch Dairy (I'm still daydreaming about the cheese I tasted there) and picking blueberries at the Blueberry Heights Farm. (The blueberry pie at the café is a must - yummy!)"

Magoebaskloof

The Croft Cottage

"Magoebaskloof vergelyk goed met van ons ander klein dorpies in die land en is waarskynlik heeltemal onderskat as 'n aangename toeriste-aantreklikheid."

Magoebaskloof

Art Gallery Guest House

"Pragtige omgewing en heelwat om te doen. Die enigste kritiek is dat een of twee plekke op die reisigerspamflet gesluit was en van die grondpaaie is 'n bietjie rof na die reën."

Magoebaskloof

Forest View Cabins

"Rustigheid en buitelewe is van die beste in die deel van die land."

Magoebaskloof

Forest Bird Lodge

"Wonderful place I strongly recommend."

Magoebaskloof

Forest Bird Lodge

"As jy 'n reënwoudwegbreek beplan dan is hierdie inderdaad die regte plek."

Magoebaskloof

Waterbessiebos Cottages

"Een woord pragtig."

Blad
Blad 2 - Wys 31 tot 60
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang