Geverifieerde Resensie
Langebaan
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Langebaan bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 715 resensies.
"Die plek is skoon en die inwoners daar is baie vriendelik. Ek sal definitief weer kom."
"Langebaan is 'n goeie naweek wegkom dorpie met restaurante om van te kies en te keur met lekker strande om te baljaar."
"'n Besoek aan SANParke se WesKus Nasionale Park is die moeite werd. Wonderlike natuurtonele en gee jou 'n goeie idee van die strandmeer."
"Langebaan is 'n great wegbreek dorp waar mens kan kop skoonmaak, vergeet van al die dinge wat jou jaag en net die mooi omgewing waardeer."
"A very popular holiday destination with lots to do and see for adults as well as children, it is centrally located within easy reach of other west coast towns."
"Ons het nie regtig Langebaan besoek nie, maar Mykonos en Paradise Beach is fantasties!"