Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite

Indien jy Langebaan Country Estate besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Langebaan Country Estate.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Langebaan Country Estate Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Langebaan Country Estate accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Langebaan Country Estate akkommodasie

51 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Flip Flops

Selfsorg in Langebaan,  LangebaanLangebaan Country Estate
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)

Flip Flops

Selfsorg in Langebaan, LangebaanLangebaan Country Estate
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Flip Flops is 'n heerlike toevlugsoord deur City Escape op die skilderagtige Langebaan Country Estate in Langebaan....

Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)

Verblyf binne 10 km van Langebaan Country Estate
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 6)

Cottage on Bogey is in die bekoorlike kusdorpie Langebaan geleë en is 'n alleenstaande eenheid op 'n gedeelde perse...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 6)

70 on Fairway

Selfsorg in Langebaan,  LangebaanCountry Club
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)

70 on Fairway

Selfsorg in Langebaan, LangebaanCountry Club
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

70 on Fairway is in Langebaan, 'n klein strandmeerdorpie aan die Kaapse Weskus, geleë en is net 'n uur se ry vanaf ...

Swembad
WiFi
Braai
Tee en koffie
Swembad
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)

BlomHuis

Gastehuis in Langebaan,  LangebaanCountry Club
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)

BlomHuis

Gastehuis in Langebaan, LangebaanCountry Club
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

BlomHuis bied knus oornagverblyf aan 2 gaste in Langebaan. Die oopplan-oornagkamer is langs die hoofhuis en het '...

WiFi
Kontant
Elektroniese bankoorplasing
Self-inklokstelsel
WiFi
Kontant
Elektroniese bankoorplasing
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Sea Breeze @ 638 De La Haye is 'n lieflike selfsorg-ateljeewoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se erf op ...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Mountain Breeze @ 638 De La Haye is 'n lieflike selfsorg-ateljeewoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se er...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)

Dagbreek 12

Selfsorg in Langebaan,  LangebaanCountry Club
Vanaf R2 950
R 2 950 R 2 213
per nag (plek vir 6)

Dagbreek 12

Selfsorg in Langebaan, LangebaanCountry Club
Vanaf R2 950
R 2 950 R 2 213
per nag (plek vir 6)

Dagbreek 12 is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis in die skilderagtige kusdorpie Langebaan. Hierdie uitnodigende to...

Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf R2 950
R 2 950 R 2 213
per nag (plek vir 6)

51 on Fairway

Selfsorg in Langebaan,  LangebaanCountry Club
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)

51 on Fairway

Selfsorg in Langebaan, LangebaanCountry Club
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

51 on Fairway is in die kusdorpie Langebaan geleë. Dit is 'n moderne selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang wat aan...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Kanovaart
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)

Vanaf R1 000
R 1 000 R 800
per nag (plek vir 5)
Langtermyn-verblyf 20% af!
Vanaf R1 000
R 1 000 R 800
per nag (plek vir 5)

Langebaan Anchor's Down bied basiese selfsorgverblyf in 'n tuinwoonstel op die eienaar se perseel in Langebaan, 'n ...

Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf R1 000
R 1 000 R 800
per nag (plek vir 5)

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)

110 Op Fairway

Selfsorg in Langebaan, LangebaanCountry Club
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)

110 On Fairway bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Langebaan, Wes-Kaap, ideaal vir 'n gesinswegbr...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Kaartbetalings
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang