Indien jy Kimberley besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kimberley.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kimberley Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kimberley accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kimberley akkommodasie
118 lekke plekke om te bly
Spectacular Private Villa
Mein Heim Estate Guest Farm
Dié selfsorg gasteplaasverblyf is op 'n pragtige plaas, net 12 km vanaf Kimberley. Terwyl hulle by Mein Heim Estate...
La Casa Mia Guest House bied gerieflike verblyf in Kestellhof, Kimberley, ideaal vir gesinne, groepe en sakereisige...
Doyle's Self-catering Accommodation bied selfsorgverblyf op die gasheer se perseel in Kimberley. Die eenheid is ger...
Kimberley het meer as net 'n groot gat. Die Noord-Kaapse dorp het sowat 185 000 inwoners (2010-statistiek), en bied 'n wye verskeidenheid toeriste-aantreklikhede soos museums, 'n kunsgalery, restaurante, kroee en kuierplekke. Toeriste kan interessante plekke hier besigtig. Gaan na Belgravia, die oudste... Lees meer