Indien jy Kimberley besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kimberley.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kimberley Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kimberley accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kimberley akkommodasie
118 lekke plekke om te bly
Hub Akkomodasie is in die skilderagtige stad Kimberley naby die grens van die Vrystaat provinsie geleë en bied 'n m...
The Nook Bed and Breakfast bied semiselfsorg- en B&B-verblyf in Labram, Kimberley. The Nook is stapafstand, sowat 3...
SHES Self-Catering
SHES Selfsorg-eenhede is op 'n woonerf met 'n privaat ingang in Kimberley, Cassandra geleë. Die selfsorg-eenhede is...
Albert's Nest is 'n ruim selfsorgwoonstel wat op die gasheer se perseel in Kimberley geleë is. Daar is 'n aantal hi...
28 La Rochelle
28 La Rochelle is gerieflike selfsorgkamers op die eienaar se perseel in Kimberley. Dit is perfek vir paartjies of ...
Hillcrest Hosting bied knus oornagverblyf in 2 eenhede op die eienaar se perseel in Hillcrest, Kimberley. Dit is id...
Cass Villa 25
Kimberley het meer as net 'n groot gat. Die Noord-Kaapse dorp het sowat 185 000 inwoners (2010-statistiek), en bied 'n wye verskeidenheid toeriste-aantreklikhede soos museums, 'n kunsgalery, restaurante, kroee en kuierplekke. Toeriste kan interessante plekke hier besigtig. Gaan na Belgravia, die oudste... Lees meer