Indien jy Kathu besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kathu.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kathu Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kathu accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kathu akkommodasie
34 lekke plekke om te bly
YellowStone is 'n pragtige boho-sjiek, rustieke verblyf in Kuruman, perfek vir gaste wat 'n gerieflike oornagplek s...
Leef Lieflik bied lieflike selfsorgverblyf op die eienaar se eiendom in Kuruman. Dit is ideaal vir sakereisigers en...
Safari Travelodge is in Kuruman geleë en bied rustieke dog luukse verblyf. Die verblyf bestaan uit 5 kamers met sl...
Kuruman Leach Lodge bied gereiflike B&B-verblyf met 'n rustige ligging langs die Kurumanrivier. Die lodge is 3,5 km...
27 @ Seodin is 'n lieflike, knus woonstel op die gasheer se perseel in Kuruman in die hartjie van die Kalahari. Die...
Mount Carmel Safari Lodge is 20 km vanaf Danielskuil en 60 km vanaf Kuruman op die R31 geleë. Die wildlodge het sl...