Indien jy Jeffreysbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Jeffreysbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jeffreysbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jeffreys Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Jeffreysbaai akkommodasie
480 lekke plekke om te bly
Surf n Sea Beachfront Holiday Home is 'n bekoorlike troeteldiervriendelike vakansiehuis in Wavecrest, Jeffreysbaai,...
Eureka Beach Unit is 'n heerlike selfsorgwoonstel wat na die strand front in Villa Delfini-kompleks in Jeffreysbaai...
Birds Nest bied knus oornagverblyf in 'n kamer in die eienaar se hoofhuis in 'n doodloopstraat in Astonbaai, Jeffre...
Valencia Quays bied gerieflike oornagverblyf in Marina Martinique met pragtige uitsigte oor die kanaal. Dit is 'n i...
The Jbaynian Gastehuis Lavender house
The Jbaynian Gastehuis Lavender House is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis wat in Jeffreysbaai geleë is en bied sl...
Jeffreysbaai is 'n vakansiedorp in die suidwestelike Oos-Kaap, net 20 km oos van Humansdorp. Die dorp het ontstaan as 'n hawe en handelspos deur 'n walvisjagter, J.A. Jeffrey, in 1849. Vandag is die dorp internasionaal bekend vir branderplankry, veral in die koue maande, en sy pragtige skulpies. Een... Lees meer