Indien jy Jeffreysbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Jeffreysbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jeffreysbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jeffreys Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Jeffreysbaai akkommodasie
480 lekke plekke om te bly
28Kabeljauws bied verblyf om te onthou. Al die eenhede is ten volle toegerus, gereed vir gaste om af te pak en te o...
Droom Verlore
Droom Verlore is in die prentjiemooi Fountains-landgoed omgewing in Jeffreysbaai. Dit bied bekoorlike verblyf aan 2...
@124 Mimosa bied verblyf in 'n dubbelverdiepinghuis in Jeffreysbaai. Dié area is gewild vir sy branderplankry-gelee...
Jeffreysbaai is 'n vakansiedorp in die suidwestelike Oos-Kaap, net 20 km oos van Humansdorp. Die dorp het ontstaan as 'n hawe en handelspos deur 'n walvisjagter, J.A. Jeffrey, in 1849. Vandag is die dorp internasionaal bekend vir branderplankry, veral in die koue maande, en sy pragtige skulpies. Een... Lees meer