Verified Reviews
Hazyview
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Hazyview
Rated 4.4 out of 5 based on 399 reviews.
"Hazyview is quite central which makes it easy to visit Kruger National park, Graskop and other attractions. "
"Hazyview beskik oor als wat mens benodig ten opsigte van 'n inkopiesentrum en verskeie restaurante. "
"Daar is genoeg verblyf vir enige smaak en eetplekke wat die keurigste palet sal bevredig. Inkopiesentrum is voorwaar ook aan te beveel. "
"Hazyview is breath taking! The scenery and nature is so beautiful that you cannot describe it to someone. You just feel God's presence there and see His hand in everything He created so beautiful for us to treasure and enjoy! I did not think in my wildest dreams that Hazyview could be such a beautiful place. We are very grateful that we could experience it as our very first holiday in 6 years. God is great & good. "
"Ons was verbaas om te sien Hazyview is besig om in 'n groot dorp te ontwikkel met die nodige winkels en restaurante!"
"Hazyview is baie sentraal geleë. Vandaar kan jy in alle rigtings pragtige plekke besoek."