Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 4636 reviews.
"Absolutely excellent! Excellent security, clean layout, friendliness and everything you need for a perfect break! "
Willard's Beach, Escape From Durban
Ballito Manor View 601"The beach is very clean and safe. Beautiful destination."
Willard's Beach, Escape From Durban
Ballito Manor View 601"Baie mooi strand, die lewensredders is baie vriendelik, my seuntjie van 2 jaar het sy vinger by die rotse gesny en hulle was baie hulpvaardig en vinnig pleisters op die toneel gehad. Baie dankie daarvoor! Die sambreel en stoele diens is ook fantasties - hulle is so flink en vinnig en dan nog vriendelik ook! Oor die algemeen 'n baie lekker strand wat baie familie vriendelik is!"
Umhlali Beach, Escape From Durban
Zuider Zee"Baie lekker vir 'n rustige vakansie, sal gereeld nou daar vakansie hou maar sal vervelig word vir jongmense."
"Ek is versot op St Lucia. En nou dat die mond oopgemaak word sal die visse terugkeer en dan is ons weer daar elke jaar! St Lucia bly die beste plek om te rus en te "destress". Veilig daar en te lekker!"
"Cape Vidal was awesome and is a must for every one visiting this area, the boat trip up the St Lucia Estuary was also very pleasant."
Umhlanga Rocks, Escape From Durban
Ridgesea Guest House"Excellent location with beautiful beaches and promenade."
"Dit is 'n baie skoon area, veral die stande, en 'n baie rustige area, weg van geraas."
"Ramsgate is 'n baie lekker plek om vakansie te hou. Lekker klein en nie so besig soos Margate nie."
Manaba Beach, Escape From Durban
Natspat Unit 2"Manaba is 'n lekker stil gebied, en sentraal tussen Uvongo en Margate."
"Goed geleë en kry baie besoekers deur vakansie. Wil net meer goeie eetplekke soek in dorp."
Shaka's Rock, Escape From Durban
Ocean Gorge Seafront Getaways"Wonderlik vir families met jong kinders. Die getypoele is 'n fees. "
"Baie goed geleë en pragtige strande met veilige swemplek. Baie oulike restaurante in die dorp."