- Addington(12)
- Ansteys Beach(13)
- Athlone(6)
- Austerville(1)
- Avoca(5)
- Beachwood(1)
- Berea(50)
- Berea West(6)
- Beverley Hills(3)
- Brighton Beach(6)
- Broadway(18)
- Bulwer(12)
- Bulwer(8)
- Chelmsfordville(3)
- Chiltern Hill(3)
- Claire Hills(1)
- Cowies Hill(8)
- Dawncliffe(1)
- Durban Noord(250)
- Durban Point(60)
- Durban SSB(21)
- Durban West(19)
- Escombe(1)
- Everton(1)
- Fynnlands(4)
- Glen Anil(5)
- Glen Ashley(15)
- Glenmore(1)
- Glenwood(3)
- Greenwood Park(3)
- Grosvenor(3)
- KranztKloof Nature Reserve(14)
- La Lucia(36)
- Malvern(4)
- Morningside(12)
- Musgrave(4)
- Newlands(3)
- North Beach(6)
- Ocean View(15)
- Palm Ridge(3)
- Park Hill(6)
- Pinetown(21)
- Point Waterfront(60)
- Prospect Hall(2)
- Riverside(8)
- South Beach(65)
- Springfield(1)
- Treasure Beach(2)
- Umgeni Park(4)
- Umhlanga Ridge(16)
- Virginia(3)
- Westmead(3)
- Westridge(3)
- Westville(16)
- Windermere(9)
Indien jy Durban besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Durban.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Durban Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Durban accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Durban akkommodasie
588 lekke plekke om te bly
Cozy Corner is in die dorpie Gilletts in KwaZulu-Natal wat bekend is vir die pragtige natuur. Die gastehuis bied ge...
Sandy Toes Beach Flat is 'n elegante eenheid met 'n strandtema en 'n privaat stoep in die hartjie van Durban-Noord,...
No.20 On the Beach Gastehuis, geleë by 20 The Promenade in Durban Noord, net 'n entjie van die skilderagtige Glenas...
Roehampton Manor bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Durban-Noord. Die eenheid met lugversorging...
Voel die wit sand onder jou voete terwyl dolfyne op die horison baljaar. Ry op 'n riksja langs die promenade en drink 'n skemerkelkie by 'n kosmopolitaanse kuierplek. Ruik die geur van kerrie en smul aan 'n bunnychow, terwyl jy rustig raak in Durban se vriendelike en ontspanne atmosfeer. Hardloop op... Lees meer