Verified Reviews
Dundee
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Dundee
Rated 4 out of 5 based on 40 reviews.
"Dundee is 'n baie oulike dorpie met ryk geskiedenis. Die dorpie is self baie skoon en het oulike plekkies om by te eet soos Meraki Cafe, the Shed en daar is ook n spur en n wimpy. Die stilte en die groenigheid is so goed vir jou siel."
"OK as a stopover and a base for the Battlefields, but not a 'destination' per se."
"Daar is nie veel te sê nie. Plekke daar om te bly is duur maar hou van die plaaslewe."
"Lovely, interesting town. Clean and all the facilities you need is there and we felt very very safe."
"Was nog elke keer slegs hier vir werk. Dorp het alles wat mens nodig het en die natuurlike omgewing rondom die dorp is pragtig."
"Baie goed vir voëlkykers. Het ‘n paar valke en bruin geelbekarende gesien. Pragtige omgewing met vriendelike mense. Baie lekker by die Spur geëet hoewel daar ander interessante eetplekkies is."
"Die dorp en alles in die dorp is 'n baie groot verassing. Die museum is 'n moet!"
"We were extremely impressed with Dundee, nice little town, clean and well maintained. The Talana Museum is highly recommended."
"The Glencoe area is good for a visit if you want to relax far from home without any disturbances. It makes for a good place to visit if you are looking to get some fresh air and unwind."
"Dundee is die ideale oorstaanplek as slagvelde en geskiedenis jou belangstelling prikkel. 'n Mens sal egter 'n paar dae moet deurbring as al die belangepunte in die omgewing soos bv. Bloedrivier, Talana en talle ander besoek wil word."
"'n Pragtige dorp, maar jy moet 'n paar dae oorbly om al die besienswaardighede te doen."