Verified Reviews
Dolphin Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Dolphin Coast
Rated 4.6 out of 5 based on 223 reviews.
Sheffield Beach, Dolphin Coast
Villa Royale 402"Strand was tops ons het die ligging baie geniet. Was naby aan alles. "
Willard's Beach, Dolphin Coast
La Ballito 902"Sand is a bit rough for the kids, no sand castle fun at all."
"Great location to completely relax. Quite a few excellent restaurants. Lovely beaches, great swimming. Close to the airport. "
"Zimbali Estate is a peaceful place to be with good facility for kids and adults. Feels like you are connected with the nature.I had heard about Zimbali and glad got a chance to visit and experience it."
Sheffield Beach, Dolphin Coast
Rod's View"‘n Ongelooflike lekker plekkie! Naby aan alles en genoeg om jou besig te hou indien jy nie die strand geniet nie. Kon lekker gaan draf en stap. "
Willard's Beach, Dolphin Coast
Sands Beach Breaks Ballito"Ideaal vir stap langs die see. Veilige wandelpad met toegang direk van die vakansieverblyf."
Willard's Beach, Dolphin Coast
Sands Beach Breaks Ballito"Dis die lekkerste strand en sal weer daardie strand besoek. "
"The environment and the resort on its own is world class and it is definitely the place to stay at."
"Dit hang af van wat n mens of gesin wil doen. Ek werk in Wes-Afrika al vir drie maande en as ek bietjie huis toe te kom wil ek so rustige see-uitsig en private plekkie hê om te geniet. Lekker eetplekke is orals, net somer om elke hoek."
"Zimbali was pragtig, maar daar was bouwerk in ons area so dit was besig in die dag, en daar was gaste in ander huise wat vreeslik geraas het in die aande."
"Dit is baie ideal geleë tussen Ballito en Umhlanga en baie rustig en stil. Vir 'n goeie rus en heerlike breek is dit beslis die regte bestemming."
"Wonderlike bestemming - so baie om te sien en doen. Besonder skoon en veilig."
"Dit was my eerste keer in Shaka's Rock en ek het dit ten volle geniet. Dis baie stiller as in Durban en het 'n baie beter atmosfeer vir ons gehad."