Indien jy Danabaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Danabaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Danabaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Dana Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Danabaai akkommodasie
84 lekke plekke om te bly
Eden Guest House B&B is 'n moderne dubbelverdiepinghuis met 'n uitsig oor die Indiese Oseaan. Dis in 'n natuurreser...
Altelekker by die See
Plankiesplesier
18 E. Albens Street
18 E. Albens is 'n bekoorlike selfsorghuis in Danabaai, Mosselbaai. Dit is net sowat 2 km vanaf die naaste visvangs...
Lekke by die See
Lekke by die See is in 'n selfsorg-houthuis in Danabaai met slaapplek vir 6 gaste. Die eienaars bly op die boonste ...
Die Withuis
Tranquility Sea Cottage
Villa Dubaai 2 is 'n knus selfsorgwoonstelletjie met 'n aparte ingang op die eienaar se eiendom in die hartjie van ...