Geverifieerde Resensie
Clarens
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Clarens bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 3187 resensies.
"Clarens is 'n heerlike plekkie om weg te kom van die stad se gejaag. Daar is baie om te sien en te doen. "
"Pragtige dorpie. ek dink persoonlik die buitewyke is onderverken en mens is geneig om die dorp as die begin en einde te sien. Daar is 'n aantal pragtige plekke buite die dorp. Great bestemming, met baie om te doen."
"Just love Clarens. Peaceful, lovely restaurants, beautiful scenery, and lots of interesting places. "
"Buite seisoen (in die week) is die plekkie baie stil, maar al die snuffelwinkeltjies is darem oop."