Lees regte resensies van Kaapse Skiereiland van 264 geverifieerde gaste.
Indien jy Kaapse Skiereiland besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapse Skiereiland.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Skiereiland Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Peninsula accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kaapse Skiereiland akkommodasie
492 lekke plekke om te bly
Harmony Haven bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Simonstad. Dié woonstel bie...
Scarborough Nature Lodge is in Scarborough, 'n beskutte kusdorpie en bewaringsdorp op die punt van die Kaapse Skier...
Aqua Terra Boutique Guesthouse
Aqua Terra Boutique Guesthouse is hoog teen die hange van die bergkant in Simonstad geleë met eindlose uitsigte oor...
Enchanting Stone-Crafted Home kombineer bekoring en moderne gerief. Hierdie selfsorg-vakansiehuis in Kalkbaai bied ...
“O die luggie hier is vry, waar my hart heeltyd wil bly. O Kaap, o Kaap, o mooiste Kaap ... Die Mayflower het uitgevaar en gaan snoek haal daar by Houtbaai, waar Karbonkelberg die stormsee gewaar” sing Anton Goosen oor die Kaapse Skiereiland. Dít is die suidelikste punt van Afrika, 'n plek waar dutjiesdorpies... Lees meer