Geverifieerde Resensie
Bodorp
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bodorp bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 11 resensies.
"Dis 'n rustige stil en natuurskoon area naby alle geriewe en winkels. Baie sentraal geleë en ook nie ver van bekende toeriste aantreklikhede nie."